LAEVELD SCOUT BOEK – WINGERDBEDRYF

500.00 Points

8333 Points

Description

Die LAEVELD SCOUT™-reeks is geskryf deur vooraanstaande gewasbeskermingskundiges met die ondersteuning van talle sleutelverteenwoordigers van die bedryf. Die gidse is ‘n moet-hê-item vir enigiemand in die landboubedryf. Verantwoordelike plaagbestuur begin met verkenning in die veld om die vroeë en korrekte identifikasie van die plaag te verseker en om die toepaslike oplossing te vind. Om proaktief op te tree voorkom duur foute en ontwrigtende intervensiepogings later in die seisoen. Die gidse illustreer die biologie van plae sowel as ander vergelykbare skadesimptome. Moniteringsriglyne en algemene beheerstrategieë word verduidelik en uitgelig met kleurvolle illustrasies en treffende foto’s.

LAEVELD SCOUT™ skrywers: Dr. Ernst de Beer (Laeveld Agrochem Besigheidsbestuurder), Dr. Jeanne de Waal (Laeveld Agrochem Besigheidsbestuurder), Annemarie Bekker en Des van Heerden.

*Boeke wat bestel word kan by u naaste Laeveld Agrochem tak opgetel word.

You may also like…

SKU: WINGERDBEDRYF Categories: , ,